James Marsden

James Marsden
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Paul Marsden
Geboorte 18 September 1973 (1973-09-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Marsden (gebore 18 September 1973) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente X-Men (2000), Hairspray (2007), Enchanted (2007), en 27 Dresses (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy